Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sielverlange13Sielverlange13
1
32
Sielverlange13

48 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Moeitewerd om my te leer v wie en wat ek is ...... dalk verras n mens mekaar wie weet ......miskien is ek die...

Kabous007Kabous007
6
0
Kabous007

38 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Kind van God, nie drinker, snaaks, sin vir humor. Opreg en eerlik. 1 dogter 8 jaar oud. Kom vind gerus meer uit!

Sonskyn_94Sonskyn_94
2
16
Sonskyn_94

30 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is "easy-going" en iemand wat die lekker dinge in die lewe geniet. Ek is alles behalwe 'n "high maintanance"...

Martin_1010Martin_1010
2
11
Martin_1010

44 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Is Moeilik om jouself te beskryf, wat jy sien is wat jy kry, niks minder, niks meer, just be yourself

HuidigeHuidige
2
1
Huidige

44 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Genoeg gesoek. Eks maklik om oor die weg te kom. Kan na myself kyk in 'n bar of in die kombuis. Soek 'n wing...

Dol33Dol33
1
7
Dol33

33 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is baie eerlik en opreg, gee my alles in verhoudings het al grondpad geloop vat nie meer baie nonsens nie (...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025
Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025